Full 1

Hier is ons bloed blou

Welkom By

H/S Marais Viljoen

Jy Hoort Hier

​Hierdie opvoedkundige instansie wend toekomsgerigte kundiges aan om leerderpotensiaal te ontsluit en ontwikkel.

This educational institution utilises future orientated experts to discover and develop learners’ potential

Alles begin hier. ’n Nuwe reis, ’n vars begin. Stap saam en beleef die hoërskoolreis van ’n Marais Viljoener.
Marais Viljoen is ’n trotse instelling in die Alberton-gemeenskap – ’n plek waar jongmense bemagtig word om met selfvertroue, insig en vaardigheid hul plek in die wêreld vol te staan. Hier bied ons ’n ondersteunende omgewing waar leerders die ruimte kry om te groei, hul potensiaal te ontdek en ’n wye verskeidenheid geleenthede te ervaar.
 
As ’n Vilgroentjie stap jy in met ’n leë rugsak, maar vanaf die eerste oomblik is jy deel van die Marais Viljoen-familie. Alles begin die oomblik wat jy besef: ‘Ek is tuis’.

AKADEMIE

SPORT

KULTUUR

SOSIAAL

Skooluure

07:30 - 14:00

Skool ure: Maandae tot Vrydae

07:00 - 15:00

Kantoorure: Maandae tot Donderdae
Vrydae: 7:00-14:15

Marais Viljoen gallery

Ons dagboek en jaarblad

2025 Dagboek
2024 Jaarblad
Cover for Hoërskool Marais Viljoen High
12,395
Hoërskool Marais Viljoen High

Hoërskool Marais Viljoen High

Welkom by die amptelike Facebook-blad van Hoërskool Marais Viljoen.
Alles begin hier!

Welcome to the official Facebook page of Marais Viljoen High School.
Everything starts here!

7 days ago

Hoërskool Marais Viljoen High
🏊‍♂️ Gauteng Skole Swemkampioenskappe – Veels GELUK! 🏊‍♀️Baie geluk aan die volgende leerders wat gekwalifiseer het en Marais Viljoen met trots verteenwoordig het tydens die Gauteng Skole Swemkampioenskappe, wat op 30–31 Januarie 2026 by die Hillcrest Swembad in Pretoria plaasgevind het.Julle toewyding, harde werk en deursettingsvermoë maak ons trots! 🌟 Results:Hayden Erasmus* 200m Backstroke – 10th* 100m Backstroke – 10th* 50m Backstroke – 7thMikayla Hinkley* 100m Freestyle – 10th* 50m Backstroke – 4th* 50m Freestyle – 5thFrancois du Toit* 200m Freestyle – 4th* 50m Breaststroke – 5th* 100m Backstroke – 6th👏 We are incredibly proud of each of you for competing at such a high level. Keep pushing boundaries and striving for excellence! The future is bright! 💪🌊#maraisviljoen #swem #gauteng ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

Hoërskool Marais Viljoen High
Hoërskool Marais Viljoen High's cover photo ... See MoreSee Less
View on Facebook
🏅 Marais Viljoen Atlete: Top 10 Ranglys in Suid-Afrika!Ons is trots op die volgende atlete wat hulself in 2025 op baan en veld bewys het met van die vinnigste offisiële tye en afstande in hul onderskeie items in Suid-Afrika:✨ Ashlynn Norman (2 items)✨ Brandon Redgard✨ Heylinn Nelson✨ Janine Berry✨ Lize-Mari van den Berg (0/13 kwalifiseer vir o/14 ranglys)✨ Luanne du Plooy (3 items)✨ Molefe Molefe (2 items)✨ Tyran Brooks (2 items)Congratulations to these outstanding athletes! We can’t wait to see where the 2026 season will take you!You make us 100% MV PROUD 💙💛#maraisviljoen #top10 #athletics #ranking ... See MoreSee Less
View on Facebook
Scroll to Top